Check hom

Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin3 Eiertjies

Hoe moet mens vakansie hou met die weer wat so fokken deurmekaar is? Die een oomblik skyn die son die kanker uit jou vel uit en die volgende oomblik reën dit kakhard. Sideways. Fok man, ons wil roomys vreet en swem. Die weer is amper so deurmekaar soos hierdie skêr hieronder met haar hond en die kind in die bad. …

griffinSondag. Skêre met skietgoed.
Check hom

Sondag. Skêre met skietgoed.

In Skêre met skietgoed deur griffin13 Eiertjies

More is Maandag, en raai wat? Dit maak nie 'n fok saak nie, want dis Braaidag. Gaan gooi dop. Jy kan vandag vieslik gespat raak. Ons het sommer vir die girls ook bietjie eye candy gegooi. Fokken aantreklike man.

griffinSondag. Skêre met skietgoed.