Check hom

Toet-toet! Als is gravy op die gravy trein – State of the Nation 2015

In Snotstories deur Chopper Charlie

Daar’s finally iets lekker om na uit te sien tussen die Desember holidays en die begin van die Super 15 rugby, en daai ding se naam is die parlementêre Staatsrede, soos die fuck show wat gisteraand afgespeel het. Heeltyd speeltyd hier in Kaapstad. Blykbaar. Ja, ek weet mens moet worry oor die toekoms van die land en al daai kak …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieToet-toet! Als is gravy op die gravy trein – State of the Nation 2015