Check hom

Vang sokker gees: Last fan standing.

In Watkykjy Interviews deur griffin

Thulani Ngcobo is 29 jaar oud en van Soshanguwe af. Hy smaak Kaizer Chiefs en Bafana stukkend en is een van Suid-Afrika se grootste sokker fans. Dis seker ook een van die redes hoekom sy nickname Ngcobo2010 is. Suck on that, FIFA! Die bra probeer sover moontlik, elke Bafana match en Chiefs game in SA bywoon.   Nou check hierie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVang sokker gees: Last fan standing.
Check hom

SABC reg vir jou zak maar nie vir World Cup Soccer 2010 nie.

In Kak companies deur griffin

As jy almal in die land dwing om ‘n TV license te betaal, regardless of hulle na jou tos kyk wat jy uitsaai, moet jy ten minste een van die fokken main host cities van die 2010 Word Cup kan reg spel, neem ek nou maar aan. Ek weet nie of julle een van die main sponsors van die World …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSABC reg vir jou zak maar nie vir World Cup Soccer 2010 nie.