Check hom

Slayer gaan kerk toe

In Fokken Main Videos deur Watkykertjie bydrae

Dagse Grif! Eerstens, dankie vir julle piele website wat my entertain hier in Duitsland. Tweedens, aangesien Slayer covers op ukelele´s en banjos nou die rondte doen is dit maybe die moeite wert om die next level uit te try. Needless to say, ek het myself faktap gelag. Feel free to share the chaos! Groete uit Bratwurst en Beck´s land! Dwarf …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeSlayer gaan kerk toe
Check hom

Slayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!

In Fokken Main Videos deur griffin

Het jy 'n bokskitaar? Het jy 'n uke? Jy het geen pedals of amps nodig om heeltemal aapkap te gaan nie. Nog beter, jy het geen verskonings nodig nie. Check hierdie bra uit… Hierdie post is 48 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,649,370 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSlayer se War Ensemble op ‘n fokken ukulele. Dis kakmal!