Skud Daai Muffin (sies jou vetgat)

In Kief musiek deur Christo Brandbruggies

Die winter is nou besig om sy gat te sien so dit beteken een van die dae sit ons weer lekker op Margate se strand. Ons gaan ook so elke nou  en dan bietjies in ons monde kots daar waar ons le en kaksleg wees in ons swimwear want party van ons skiem die winter is 'n goeie excuse om ons gesigte te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesSkud Daai Muffin (sies jou vetgat)