Tag Archives: skateboard

Skurwe skateboard dae in V’Town – ‘n ware (zef) verhaal.

Behalwe vir griffin en Chopper Charlie het Vereeniging – of V'Town, soos die current inwoners en ex-fietas fondly na die "nywerheidsreus" verwys – sy fair share van kommin degenerates, gomgatte en zefgatte opgelewer. Grootword in V-Town het seker maar dieselfde verloop as in jou deursnit plattelandse stad. Ons het elke dag pak gekry op skool, Tippex [...]
Gefile in Snotstories | Also tagged , | 12 Comments