Check hom

Die mees ikoniese skaakstryd ooit

In Snotstories deur griffin

Geskryf deur Jack McAllistair vir Watkykjy Dit was ‘n ambisieuse gedagte. Twee-en-dertig-mense. Een naweek, tussen niks en nog niks op ‘n verlate plaas in die karoo – die ideale ligging vir die mees ikoniese skaakstryd in die geskiedenis van Suid-Afrika. Die genooides het een vir een deur die vroegoggend opgedaag. Sommiges moes so ver as van Durban reis vir die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie mees ikoniese skaakstryd ooit