Check hom

Kan jy lyrics skryf, bitch? Hoe klink R50k?

In Kompetisie deur Zirkie6 Eiertjies

Almal het al daardie oomblik gehad. Jy luister na die nuuste poptreffer op die radio, jy haat dit met 'n passie en sodra jy klaar ge-keelkots het, skiem jy “Ek kan 'n beter song as dit in die toilet uitkak”. Wel nou't jy die kans om te sien of jy dit actually kan doen en 'n song te skryf vir …

ZirkieKan jy lyrics skryf, bitch? Hoe klink R50k?