Check hom

Hoe die fok hou ek op rook?

In Snotstories, Watkykjy Tips deur griffin

As jy ‘n pakkie van 20 skywe per dag longe toe jaag, is jy besig om ongeveer ‘n grand per maand weg te fok. Of R12k per jaar. Jy rook ‘n hele Desembervakansie weg elke jaar. Teen R1000 per maand spandeer jy ongeveer R33 per dag op sigarette, min of meer ‘n pakkie. As jy R1200 per maand op skywe blaas …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe die fok hou ek op rook?