Check hom

The Deuce – Skarminkels en Skommel in die Groot Appel

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Melt Sieberhagen Snaaks hoe bitterbekke en grompies wat altyd kla oor die dinge van die ‘goeie ou dae’ wat hulle mis, nooit die moeite doen om te sê hulle mis die Scope en die sag-beligte rondborstige modelle met die groots perms en sterretjies oor hulle boobs en dik swart strepe oor hulle onderdele nie… Sensuur was een van die …

Watkykertjie bydraeThe Deuce – Skarminkels en Skommel in die Groot Appel
Check hom

Beleef bietjie retail hel en people of Walmart vibes met Superstore

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Melt Sieberhagen Vanoggend skiet ek gou na die plaaslike supermark toe om katkos te gaan koop. Lourens, die rondloperkat wat ons (en etlike ander mense in die woonstelblok) as sy mense aangeneem het, was van 07:00 aan’t gil en skreeu vir sy snacks. Nie asof daar nie in enige van die ander woonstelle ook vir hom iets sou wees …

Watkykertjie bydraeBeleef bietjie retail hel en people of Walmart vibes met Superstore
Check hom

Afrikaans is nie ‘n genre nie, jou nool

In Uncategorized deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Melt Sieberhagen The greatest trick the Devil ever pulled was convincing the world he didn’t exist. Aldus Verbal Kint aka Kaizer Soze (aka Blerrie Kevin Spacey voordat almal geweet het hy’s ‘n drol) in The Usual Suspects. Enige onvoorbereide toespraak vir redenaarskompetisie was altyd soveel meer effektief as ‘n mens dit met ‘n lekker quote kon begin. En dan die …

Watkykertjie bydraeAfrikaans is nie ‘n genre nie, jou nool
Check hom

Souf Africa have talent – Die Silwerskermfees

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Melt Sieberhagen Daar is min dinge wat my so baie so blatant soos ‘n bakvissie laat voel as ‘n voice note. Daardie klein stemboodskappie wat jy stuur omdat jy nie kan reply met ‘n teks-boodskap nie. Of deesdae sommer net stuur want jy’s te lui om te tik. Slfs in smpl sms-tl. Dink gou mooi daaraan – jy is …

Watkykertjie bydraeSouf Africa have talent – Die Silwerskermfees