Check hom

Wild Love – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Tyd vir ‘n grootmens cartoon, so moenie hierdie vir die enkelbyters wys nie. Alan en Beverly is weg op ‘n romantiese naweek, Een van daai getaway vibes in die natuur om weg te kom van die stad se gejaag. Hulle veroorsaak ongelukkig ‘n noodlottige ongeluk en hulle moet hulle punishment face.  Jy sal nie glo hoeveel awesome die animators kon …

Share dit faktap
  •  
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinWild Love – kragtige kortes
Check hom

This Time Away – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Hierdie is nogal ‘n befokte award-winning sci-fi kortfilm! Nigel (Timothy Spall) is ‘n krimpie-kluisenaar en word ge-haunt deur sy verlede en sy herrineringe van sy gesig wat hy eens gehad het. ‘n Onverwagse besoeker daag op  en fok so bietjie met sy eensame roetine. Dis ‘n gentle movie wat ‘n humanistiese benadering neem. Dis befok wat hierdie ouens reg gekry …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinThis Time Away – kragtige kortes
Check hom

Saterdag short – Blinky TM deur Ruairí Robinson

In Kragtige Kortes deur griffin

Ruairí Robinson is ‘n Ierse skrywer en director en het sover nog net short films gemaak, behawle vir een feature film, The Last Days on Mars (2013) waarin Ray Donovan actor, Liev Schreiber die hoofrol vertolk wat deur Robinson direct is. Die feature film was nie juis moerse nie, maar sy short films het al vir hom ‘n Academy Award …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSaterdag short – Blinky TM deur Ruairí Robinson