Tag Archives: shell

Hoe om nie social media te doen nie: Shell

Shell het hulleself in die hol genaai. Hard. Sekere companies moet net doodeenvoudig wegbly van social media af. 'n Local voorbeeld sal iets soos Sanral wees. As dit algemene kennis is dat die publiek jou haat, gaan eerder aan met jou evil planne, maar moenie probeer om 'n nuwe blaadjie om te slaan deur die [...]
Gefile in Spec-takel | Also tagged | 13 Comments