Check hom

Shaleen Surtie-Richards was meer as bloot net Fiela en Nenna

In Movies en TV deur griffin

Dis nogal sleg wanneer daar twee Suid-Afrikaanse legends binne twee weke verloor word. Die akteur, Ben Kruger is op 64-jarige ouderdom aan COVID-19 oorlede in die laaste week in Mei en aktrise, Shaleen Surtie-Richards is aan die einde van die eerste week in Junie op 66-jarige ouderdom oorlede. Twee groot geeste vanuit dieselfde era, alhoevel Shaleen eers ‘n dekade later …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinShaleen Surtie-Richards was meer as bloot net Fiela en Nenna