Tag Archives: sabc

SABC2 fok dit weer op

Is dit regtig so moeilik om dit fokken reg te kry? Dis net 3 woorde. Pik fokken by! Deel met jou vriende:
Gefile in Kak companies, Spec-takel | Tagged | 7 Comments

SABC reg vir jou zak maar nie vir World Cup Soccer 2010 nie.

As jy almal in die land dwing om 'n TV license te betaal, regardless of hulle na jou tos kyk wat jy uitsaai, moet jy ten minste een van die fokken main host cities van die 2010 Word Cup kan reg spel, neem ek nou maar aan. Ek weet nie of julle een van die [...]
Gefile in Kak companies, Spec-takel | Also tagged , | 10 Comments

Spec-takel, Julie 2000

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Also tagged | Leave a comment