Check hom

Runaways – tieners vol angs met bonatuurlike kragte

In Snotstories deur griffin

Ons almal ken die Hollywood Western. Dit speel altyd af in Amerika se Wilde Weste en sentreer gewoonlik rondom die cowboy of gunslinger vent met sy rollie of geweer se nomadiese bestaan. Dis Stetsons, bandannas, spurs, cowboy boots, perde, coaches en bokvelle. Die ouens het gewoonlik kak met, of is self: Indians, bandits, bounty hunters, outlaws, soldate, boere en hoere. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRunaways – tieners vol angs met bonatuurlike kragte