Tag Archives: rugby

Bakkies Botha se sussie?

Moenie vergeet om te vote vir die finalists in ons Funky Fridge kompetisie nie.
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 16 Comments

Bakkies, Die Enforcer

(shot, Anton)
Gefile in Spec-takel | Also tagged | 4 Comments

Die Lions game

Raadop, vlieg die Lions se manager Baghdad toe om jong Iraqi rugbyspeler waarvan hy gehoor het in 'n klein village te gaan uitcheck. Hy is moerse impressed met die outjie, doen papierwerk en betaal dik zak om die outjie saam met hom terug Gauteng toe te bring. Twee weke later is die Lions 18-6 agter teen [...]
Gefile in Grapgat | Tagged | 2 Comments

Super 14 final voorspelling

Gefile in Spec-takel | Tagged | 19 Comments
Afrigator