Check hom

Roselyn Sanchez – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Roselyn Sanchez is gebore in Puerto Rico en is ‘n sangeres, model aktrise, producer en skrywer.  Sy het in die 90s eers Miss Puerto Rico Petite en toe Miss American Petite gewen. Dit het modelwerk laat instroom asook rolle in TV en film. Jy kan haar byvoorbeeld in Rush Hour 2 sien, asook The Rookie. Haar heel eerste rol was egter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRoselyn Sanchez – Woensdag se warm bokkie