Check hom

Waterkloof, ons het ‘n probleem

In Snotstories deur Chopper Charlie

Vrydag 12:42 GMT – Waterkloof Lugmagbasis, Pretoria Die dag het ‘n vreemde wending geneem wat ‘n hangover, ‘n superbike, koffie en flyers in gemeen gehad het. En so kom dit toe dat Chopper Charlie sy eerste internasionale air show bywoon. Verniet nogal. Nadat ons lekker binne gepark het (Joe werk vir Atlas) cruise ons deur die hangars. Ons settle down …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieWaterkloof, ons het ‘n probleem