Check hom

PK van die maand: Riaan Lucas

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. Februarie se PK gaan aan niemand anders nie as Riaan Lucas. Die naampie het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand: Riaan Lucas