Check hom

Dubbel Geskiedenis periode met meneer grifFin – Die Rooi Baron (2de periode)

In Snotstories deur griffin

Raait, ons is amper klaar met die dubbel periode Geskiedenis. As die bidklok lui moet die leerlinge aan weerskante van die klas asseblief die vensters toemaak. Die klaskaptein moet die borduitveers uitslaan en die snippermandjie skoonmaak. Oudstes en enigstes, steek julle kloue op. Ek moet hierdie fokken omsendbriewe uitdeel. Nouma goed, ons gaan aan waar ons die vorige periode opgehou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDubbel Geskiedenis periode met meneer grifFin – Die Rooi Baron (2de periode)