Check hom

Rammstein ondersteun nie enige spesifieke politiese ideologie nie, maar jy kan aflei watter ideologieë hulle bevraagteken

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het jare laas ‘n internasionale groep se musiek review. Rammstein het verlede maand hulle nuwe selfgetitelde album ge-drop (lucky number seven) maar ek was nog in ‘n groove metal vibe en ek kon nie dadelik in die ding in kom nie. Ek moes langer as ‘n dekade wag vir hierdie een, so ek dink ek kan ook maar my …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRammstein ondersteun nie enige spesifieke politiese ideologie nie, maar jy kan aflei watter ideologieë hulle bevraagteken
Check hom

Lindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Lindemann is ‘n moerse mal side project tussen Till Lindemann van Rammstein en Peter Tägtgren van die Sweedse death metal band, Hypocrisy. Hulle het mekaar in ‘n pub in Stockholm ontmoet toe die brasse van Clawfinger hulle aan mekaar voorgestel het. Die ouens het eventually in 2013 rond besluit om so paar tunes saam te doen maar het nooit geskiem …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)
Check hom

Rammstein – “Mein Land” se video is nou live!

In Kief musiek deur griffin4 Eiertjies

Mein Lieben fokken jirretjie (in kak Duitse aksent), es ist Zeit zum Feiern am Strand!!! Rammstein se eerste single Mein Land van hulle retrospective album, "Made in Germany 1995-2011" word vandag in die oorwegend Duitssprekende land soos Duitsland (fokken obviously), Oostenryk en Switzerland release. Maandag is die outjie beskikbaar in die res van die wêreled. Die single word release as …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein – “Mein Land” se video is nou live!