Check hom

En die Ramfest kompetisie wenner is…

In Aankondigings deur griffin2 Eiertjies

Hierie bra het twee tickets vir Ramfest in Joburg gewen. Geluk my blaar. Dit was mos nou nie fokken moeilik nie of hoe? Ons begin so teen lunchtyd nogge kompetisie run hier op Watkykjy. Die wenner en ‘n tjommie sal op die guest list gesit word vir Die Antwoord se gig by die Alexander theatre in Joburg. Meer details so …

griffinEn die Ramfest kompetisie wenner is…