Check hom

Bittereinder – ‘n Snor City band wat gaan gooi by Ramfest

In Kief musiek deur griffin13 Eiertjies

Een van die bands wat by Ramfest jol die jaar (Joburg en Kaapstad) is Bittereinder. Jy kan hulle website gaan uitcheck by http://www.bittereinder.com/ en meer oor die band se members en onstaan lees op hulle blog: http://bittereinderband.blogspot.com/ Hulle debut album se naam is "'n Ware Verhaal" As julle meer oor die band van Snor Central wil weet, sal ons hulle …

griffinBittereinder – ‘n Snor City band wat gaan gooi by Ramfest
Check hom

Die Ramfest entries stroom in. Dinge raak warm…

In Kompetisie deur griffin57 Eiertjies

Julle raak net al hoe weirder. Ons het nog so paar entries ontvang van mense wat wil tickets wen vir Ramfest. Onthou, ons gee een stel dubbel kaartjies weg vir either die Durban of die Joburg jol. Ons eerste entry vir vandag is ingestuur die Bennie Die Bongwurm. Ek dink nie mens moet veel meer as madjat uit daai outjie …

griffinDie Ramfest entries stroom in. Dinge raak warm…
Check hom

Ramfest kompetisie. ‘n Moerse bizarre eerste entry…

In Kompetisie deur griffin16 Eiertjies

UPDATE: Alhoewel Lloyd se entry fokken goed was, kan hy nie in aanmerking kom vir die free tickets nie, want hy het soos sy hol gelees: Hierdie kompetisie is vir mense wat wil kaartjies score na die Joburg of Durban Ramfest. Obviously moet die wenner op eie stoom daar kom. Ons gaan nie karre en private jets en kak huur …

griffinRamfest kompetisie. ‘n Moerse bizarre eerste entry…
Check hom

Stuur my fokken Ramfest toe!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Score twee tickets vir Ramfest So jy is lus om te kom uithaak by Ramfest? Ons het kaartjies ter waarde van 600 skille om weg te gee – 'n double ticket, m.a.w jy en jou beste nuwe vriend kan gaan. Hierdie kompetisie is slegs vir outjies wat na die  Durban of Joburg show wil gaan kyk. Sorry, Slaapstad, maar julle …

griffinStuur my fokken Ramfest toe!