Tag Archives: ramfest

Watkykjy se Ramfest ticket wenners…

Baie geluk aan Nene se maatjie, Chantelle, wie se twee vet-omhulde asemhalingsapparate vir hulle tickets gewen het na Durban se Ramfest  vir Woensdag 9 Maart by Wavehouse. Julle gooses moet dit geniet, veilig wees en julle tiete oppas. Moenie drink en bestuur nie, en moenie sweets vat vir lifts by vreemde mense nie. O ja, so [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 24 Comments

Bittereinder – ‘n Snor City band wat gaan gooi by Ramfest

Een van die bands wat by Ramfest jol die jaar (Joburg en Kaapstad) is Bittereinder. Jy kan hulle website gaan uitcheck by http://www.bittereinder.com/ en meer oor die band se members en onstaan lees op hulle blog: http://bittereinderband.blogspot.com/ Hulle debut album se naam is "'n Ware Verhaal" As julle meer oor die band van Snor Central [...]
Gefile in Kief musiek | Also tagged | 13 Comments

Die Ramfest entries stroom in. Dinge raak warm…

Julle raak net al hoe weirder. Ons het nog so paar entries ontvang van mense wat wil tickets wen vir Ramfest. Onthou, ons gee een stel dubbel kaartjies weg vir either die Durban of die Joburg jol. Ons eerste entry vir vandag is ingestuur die Bennie Die Bongwurm. Ek dink nie mens moet veel meer as [...]
Gefile in kompetisie | Also tagged | 56 Comments

Ramfest kompetisie. ‘n Moerse bizarre eerste entry…

UPDATE: Alhoewel Lloyd se entry fokken goed was, kan hy nie in aanmerking kom vir die free tickets nie, want hy het soos sy hol gelees: Hierdie kompetisie is vir mense wat wil kaartjies score na die Joburg of Durban Ramfest. Obviously moet die wenner op eie stoom daar kom. Ons gaan nie karre en [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 16 Comments