Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
- CyberKallie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord op David Letterman Show
- inyourface on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Losklos on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- einafok! on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Tag Archives: ramfest
Nutella on my sarmie…
Die Antwoord se music video vir Rich Bitch ontplof oormore (9 Maart) oor die hele interwebs. Ons het so uur of wat terug gaan jaag met ninja se gevaarlike matt black kar en die video sommer onetime gegooi op sy ICE (in-car-entertainment). Julle gaan dit seriously fokken smaak… Ons sal dit hier kom drop.
Daar is [...]
Watkykjy se Ramfest ticket wenners…
Baie geluk aan Nene se maatjie, Chantelle, wie se twee vet-omhulde asemhalingsapparate vir hulle tickets gewen het na Durban se Ramfest vir Woensdag 9 Maart by Wavehouse.
Julle gooses moet dit geniet, veilig wees en julle tiete oppas. Moenie drink en bestuur nie, en moenie sweets vat vir lifts by vreemde mense nie. O ja, so [...]
Bittereinder – ‘n Snor City band wat gaan gooi by Ramfest
Een van die bands wat by Ramfest jol die jaar (Joburg en Kaapstad) is Bittereinder. Jy kan hulle website gaan uitcheck by http://www.bittereinder.com/ en meer oor die band se members en onstaan lees op hulle blog: http://bittereinderband.blogspot.com/
Hulle debut album se naam is "'n Ware Verhaal"
As julle meer oor die band van Snor Central [...]





Ramfest band line up / program vir Joburg en Durban