Check hom

Eendag lank gelede, was 5FM cool gewees

In Snotstories deur griffin

Toe ek ‘n laitie was het ek kakbaie radio geluister. As ‘n pre-school en laerskool snotkoppie het ek veral na Radio Suid-Afrika se programme geluister soos Siembamba oor naweke, die Unigeboue se fokken klokke wat vir some rede spesifiek 6:45 gelui het in die oggende tydens kakboring Monitor asook radiodramas in die middae deur die week. Ek het onthou vaagweg …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEendag lank gelede, was 5FM cool gewees