Check hom

Hoerrrra vir Rrradio Rooibaardt – die interview

In Watkykjy Interviews deur Chopper Charlie

Al wat Afrikaans is gaan deesdae te kere oor ’n nuwe band genaamd Rooibaardt. Huh? Basically vier blare van Betlehem wat world music maak en ’n hippie vibe gooi, jy check? CHopper het met die ou’s opgehook en gecheck hulle is actually safe, jy check. Puf-puff-give. Puff-puff-give. Blikkiekap is koning. Dus tune ons julle once, twice, en drie keer – …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieHoerrrra vir Rrradio Rooibaardt – die interview