Check hom

Quiet Carriage – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is slef 5 minute lank maar hy pack nogal ‘n punch. Dis ‘n comedy oor ‘n passiewe man moet ‘n moerse ooraktiewe verbeelding wat besig is om te commute op – wat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinQuiet Carriage – kragtige kortes