Check hom

Synergy 2012 – Score 2 double tickets om The Prodigy te gaan kyk!

In Kompetisie deur griffin

Volgende Saterdag, 1 Desember is dit tyd vir Synergy 2012 in Joburg. Kry jou ass daar. Dis by Riversands Farm op Wiliam Nicol Drive in Fourways. Tickets is R380 op Webtickets, R450 by die deur en R600 vir VIP tickets online (Webtickets) Behalwe vir The Prodigy sal jy ook hierdie local acts en meer live kan check: The Narrow Zebra …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSynergy 2012 – Score 2 double tickets om The Prodigy te gaan kyk!