Check hom

Die mure van ‘Toria is a ‘coming down.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Een ding ding wat jy van Pretoria kan sê: Hy bloei die hele fokken jaar. Innie lente is dit die Jakarandas. Die res van die jaar is dit die shoppers van bekende en overpriced malls. Die een oomblik skiem jy jy's heavy 'n mallrat. Die volgende oomblik hardloop jy soos 'n straatrot weg van vallende skerwe dakteels en 60% markup …

griffinDie mure van ‘Toria is a ‘coming down.