Wat? ‘n Sold out metal show in Centurion? By Platteland? Dis mos ‘n Dutchie langarm jol? Is metal dan nie dood in elk geval nie? Of ten minste nou op life support nie? Die swak ekonomie, nie-bestaande winsgrense, die rand/dollar wisselkoers en gebrek aan belangstelling in ‘n land vol skape en slawe met eng musieksmake het sy tol geëis. Verstrengel …
Vat vyf! Week 35 van 2018 – Solly, not solly!
1) Almal se tweede gunsteling Solly (naas Solly Kramer of Solly Ozrovech depending op watter kant van die draad jy sit), het hierdie week as die wenner van sy eie Survivor-reeks na vore getree. Ek praat natuurlik van Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, wat ‘n vote of no confidence oorleef het toe die ANC en die EFF hom wou uitwerp …
Purely Pretoria Bierfees, hierdie Saterdag!
Die idee agter die Purely Pretoria Bierfees is net soos die naam sê: Pretoria Breweries en Pretoria Bands. https://www.facebook.com/Purely-Pretoria-282156945490515/ Dit is ‘n free Bierfees niks van hierdie “betaal R150 voor jy nog eers ‘n bier gekoop het” stront nie. Jy kan vir jou bierglas koop vir R30 of jy kan uit ‘n free plastic glas drink as jy R30 meer bier …
Make-Overs – The Devil’s in the Detail (album & gig review)
Dit was ‘n Donderdag en daar was mad craziness in die lug. Ek en Fredit was by The Pit, ‘n weggesteekte skating bowl en sometimes live venue in Breestraat, Kaapstad waar die Make-Overs jol ter vrystelling van hulle sesde album, ‘The Devil’s in the Detail’. Eers ‘n confession. Hierdie is die eerste album wat ek hoor van die Make-Overs en …
- Page 1 of 2
- 1
- 2