Check hom

Power Balance het julle vir ‘n poes gevat.

In Snotstories deur griffin

Wil jy dalk 'n ponzi of pyramid scheme afpull? Check, baie mense het dit al reggekry, maar hulle is nog elke keer uitgevang omdat daar altyd iemand is wat snuf in die neus gekry het, of beeskak 'n myl ver kan ruik. Wat jy nodig het is heavy fokken gullible mense. Mense wat Power Balance armbandjies dra… Die Power Balance …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPower Balance het julle vir ‘n poes gevat.