Check hom

Hierdie zef Afrikaanse oom sukkel so bietjie met pompe…

In Sound clips deur griffin

Fokkit, maar hierdie omie klink nogal na ‘n low class special. Hoor hoe gaan hy tekere oor een of ander pomp wat uitgefok het. Die man aan die ander kant van die lyn is heel behulpsaam en laat die verkakte omie maar verder vloek. Maak jou ogies toe en verbeel jouself hoe hierdie ou lyk: Heel moontlik so kort mannetjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHierdie zef Afrikaanse oom sukkel so bietjie met pompe…