Check hom

So bietjie rap-rock nostalgie met Pappa Kokkerot en P.O.D.

In Rolbees Reviews deur Rolbees

Papa Roach – Infest Wie onthou die tye toe rap-hip-hop-rock hybrids die charts begin oorheers het? Dit was iewers tussen die laat negentigs en die draai van die nuwe millennium. Dit het miskien nog bietjie langer aangehou. Die deurslaggewende draaipunt van hierdie genre was Run DMC en Aerosmith se colab op Walk this Way – twee dekades te vore in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesSo bietjie rap-rock nostalgie met Pappa Kokkerot en P.O.D.