Check hom

PK van die maand: November 2017 – Dr Makgabo fokken Manamela

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry November se PK? Dr Makgabo Manamela. Wie sy? Hierdie merkwaardige spesie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand: November 2017 – Dr Makgabo fokken Manamela