Check hom

Van Pop Shop tot Pinocchio!

In Zefshop deur griffin

Kom ons gee julle gou ‘n klein geskiedenislessie in Pinocchio en Pop Shop plate. Pop Shop Hierdie outjies was ‘n Suid-Afrikaanse reeks vinyl met compilations van die grootste hits (soms even met local kunstenaars) wat tussen 1977 en 1991 gepress was. Gedurende hierdie tydperk het daar drie tot vier Shop Shop plate per jaar uitgekom. Die reeks het gehardloop van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Pop Shop tot Pinocchio!
Check hom

Pinocchio – Episode 2 (Afrikaans)

In Fokken Main Videos deur griffin

Smaak my die eerste episode van Pinocchio was vir meeste van julle (fok die ander) 'n wenner gewees, so ons klap vandag sommer epsiode twee in plaas van 'n Bizarre Bedonderde Donderdagvideo. Daar was in elk geval fokol tyd gewees om een te maak omdat daar hierdie week nog nog in Tanzania en Zambia rondgefok is met 4×4's en eers …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – Episode 2 (Afrikaans)