Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Penne

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Die secretary is baie huilerig omdat iemand haar fokken penne gesteel het. Blerrie dose! Hierdie video is deur een van ons tjommies gemaak, back in 1987 en ons het onlangs dit van VHS af gepluk. As jy dalk ou VHS tapes met TV shows of advertensies het van die 80's af en jy voel fokol vir dit, of het dalk …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Penne