Check hom

Postman Pat sien deesdae meer aksie as Lambie

In Sport deur Kaptein Kortbroek

“Puss puss puss, puss puss puss” – so roep Postman Pat amper elke week as hy weer sy kat verloor het. Nou ‘n fokken onbetroubare bron met basically geen street cred het vir my die ander dagga getune dat dit presies is hoe Pat Lambie vir Heineken roep as hy nog ‘n slukkie water in training kort. Check, die bra …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekPostman Pat sien deesdae meer aksie as Lambie