Check hom

Kom skud hol saam met ons op die plaas vir Nuwejaar!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

As jy kak-arm is en gatvol is vir 2016 en jy wil hom in sy moer in stuur met ‘n lekker party op ‘n rustige plaas met dik tunes, kom join ons sommer vir die hele naweek van die 30ste Desember 2016 tot die 2de Januarie 2017.  Hierso is die FACEBOOK EVENT wat jy met jou tjommies kan share. Soos …

griffinKom skud hol saam met ons op die plaas vir Nuwejaar!
Check hom

Kom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Ons gooi hierdie Saterdag ‘n moerse lekker rock show met 6 befokte local bands op ‘n plaas (Die Melkery) so halfpad tussen ‘Toria en Tambo. Sien die kaart aan die onderkant van die post. Dis fokken maklik om daar uit te kom. Hier is die Facebook event, so gaan tune seblief daar dat jy ons gaan join en share hom …

griffinKom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!
Check hom

Bucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Om nou ‘n fokken lang storie kort te maak: Brixton Barnard van Brixtonmoordenroof Orkes moet ‘n operasie ondergaan om ‘n gewas op sy brein te verwyder en ons het besluit om ‘n benefit gig vir hom te gooi om geld te help insamel en te probeer help om sy hosptiaalonkostes te dek. Dis ‘n duur storie en elk sent help. …

griffinBucks for Brixton – moerse benefit gig met befokte line-up hierdie Saterdag!
Check hom

Kom neem deel aan die Watkykjy Dooskar Derby 4 Oktober by die Melkery

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Weet jy van die Dooskar Derby, huh? Ons klap hom Satedag 4 Oktober laatmiddag so tussen die oggend en die aand se bands by die Melkery. Jy skryf in vir R20 cash. Hoe meer mense deelneem, hoe groter is die cash pryse vir eerste, tweede en derde plek. Ons vat fokol van die zak – dit gaan alles na die …

griffinKom neem deel aan die Watkykjy Dooskar Derby 4 Oktober by die Melkery