Check hom

Freddy For A Day – hierdie Sondag by die Voortrekker Monument

In Watkykjy Gigs deur griffin

Hier is vir julle 'n laaste reminder van wat hierdie Sondag by die Voortrekker Monument gaan gebeur. Onthou ook dat julle alles kan wen wat Queen nog ooit produce het – hulle hele fokken catalog. (let veral op reel nommer 8.) Jy het nog net kans tot Vrydag om in te skryf. Sover lyk die odds baie goed vir ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFreddy For A Day – hierdie Sondag by die Voortrekker Monument