Check hom

Park Acoustics en Freddy For a Day – 2 befokte gigs in Snor City

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Join ons vir die volgende twee Sondae saam met Park Acoustics vir twee befokte gigs by Fort Skanskop by die Voortrekker Monument. Hierdie Sondag (28 Augustus) jol Hoot 'n Anny, Niel Van Deventer, Southern Gypsey Queen en Dan Patlanski. Volgende Sondag (4 Sept) gaan net so fokken lekker wees. Dan het ons vir Josie Field, Bittereinder en die Queen Experience …

griffinPark Acoustics en Freddy For a Day – 2 befokte gigs in Snor City
Check hom

Park Acoustics: aKING, Machineri, Bacchus Nel & Empire of Desire

In Watkykjy Gigs deur griffin2 Eiertjies

Dis weer daai tyd van die maand. Park Acoustics gooi 'n lekker outdoor gig by Fort Schanskop by die Voortrekker Monument. Braaivibes en tunes vir die hele familie. Sondag, 31 Julie 31, 11:00am – 16:00pm. Pull in vir 'n lekker warm wintermiddag wegbreek. Kry 'n bietjie vitamiene D in daai spierwit lyf. Hier is die Facebook event as jy wil …

griffinPark Acoustics: aKING, Machineri, Bacchus Nel & Empire of Desire