Tag Archives: park acoustics

Kongos by Park Acoustics – Sondag 11 Des, Voortrekker Monument

As julle gelukkig is, is daar miskien nog moerse limited tickets oor vir die event online nadat Park Acoustics verlede week nog 400 beskikbaar gestel het. Die eerste batch van 900 is klaar uitverkoop, so roer jou fokken gat as jy nie wil uitmis nie. Daar is ook ook limited kaartjies by die hek beskikbaar, [...]
Gefile in WKJ gigs | Also tagged | 6 Comments

Park Acoustics, Sondag 20 November. Score tickets!

Dis weer tyd om te kom lui raak by Park Acoustics op Sondag, 20 November. Bring jou cooler, jou piekniek blanket en so paar snacks vir 'n befokte somer gig. Dis al amper einde van die jaar en jy't 'n fokken break nodig. Van Coke Kartel doen 'n acoustic set en nog so paar ander [...]
Gefile in WKJ gigs, kompetisie | Tagged | 2 Comments

Park Acoustics en Freddy For a Day – 2 befokte gigs in Snor City

Join ons vir die volgende twee Sondae saam met Park Acoustics vir twee befokte gigs by Fort Skanskop by die Voortrekker Monument. Hierdie Sondag (28 Augustus) jol Hoot 'n Anny, Niel Van Deventer, Southern Gypsey Queen en Dan Patlanski. Volgende Sondag (4 Sept) gaan net so fokken lekker wees. Dan het ons vir Josie Field, Bittereinder [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment

Park Acoustics: aKING, Machineri, Bacchus Nel & Empire of Desire

Dis weer daai tyd van die maand. Park Acoustics gooi 'n lekker outdoor gig by Fort Schanskop by die Voortrekker Monument. Braaivibes en tunes vir die hele familie. Sondag, 31 Julie 31, 11:00am – 16:00pm. Pull in vir 'n lekker warm wintermiddag wegbreek. Kry 'n bietjie vitamiene D in daai spierwit lyf. Hier is die [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 2 Comments