Tag Archives: park acoustics

Die lied van jong Suid-Afrika

Check, ek sal onder normale omstandighede nie eers Snor City toe fok om my ma te begrawe nie. Die jol is te vol ooms van my eie ouderdom met two-tone hemde en bloubulknaters wat aan die double cab se towbar rondswaai. Jy ken die tipe. Hulle meet hul brannas met sulke dik, harige vingers terwyl [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 8 Comments

Kry jou boude by Park Acoustics hierdie Sondag.

Park Acoustics. 'n Chilled music vibe vir die hele gesin. Jy bring sommer jou eie drank of koop daar. Jy braai 'n vleisie. Jy behoort teen hierdie tyd al die dril te ken en as jy in Gauteng bly en nog nie by Park Acoustics was nie, is jy 'n fokken loser *maak groot L [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment

Park Acoustics recap (video)

Ons was die afgelope Sondag by Park Acoustics gewees en dit was moerse lekker soos altyd. Die entertainment vir die dag was verskaf deur Shotgun Tori, Laurie Levine, The Plastics en Shadow Club as headliner. Koos Kombuis jol die 24ste Junie daar as jy lus is vir lekker picnic vibes vir die hele gesin. Jy [...]
Gefile in Kief musiek | Tagged | Leave a comment

Watkykjy se Kongos interview by Park Acoustics

Shot aan Shaun wat vir ons die interview op short notice gedoen het terwyl ons in die Kaap gesuip het, deur hoere geklap is ('n storie vir 'n ander dag) en awards gewen het. Foto's deur ons tjommie, Ingrid Pienaar. Julle kan Kongo's weer later in Januarie uitcheck as hulle weer in Gauteng is. Check gerus [...]
Gefile in wkj interviews | Also tagged | 1 Comment