Check hom

Weet jy hoe ‘n Otterlake? Slat uit by ‘n kaklekker festival buite Pretoria, hierdie Paasnaweek.

In Watkykjy Gigs deur griffin

Dis langnaweek, ou pellie. As jy besluit het om by die huis in die pisvelle te lê, good for you. As jy egter moerse graag iets lekker wil doen en nie weet wat daai iets lekker is nie het ons vir jou ‘n lekker voorstel – gaan Otterlake Easter Festival toe. Ag lekker man! Met meer as twintig bands, ‘n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWeet jy hoe ‘n Otterlake? Slat uit by ‘n kaklekker festival buite Pretoria, hierdie Paasnaweek.
Check hom

‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae

Deur Big H. Otterlake is die perfekte spot om so iets te hou, want dis lekker naby, en meeste mense in Pretoria en Jo’burg behoort binne ‘n uur daar te kan uitkom. Daar is ‘n lekker dam om langs te kamp, lekker bome waaronder mens kan chill, lekker gras om op te lê (of uit te paas) en lekker kos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydrae‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival