Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Orgie (en Coelecanth)

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Kom ons check eers bietjie ‘n voorskou voor ons by die main movie kom. Die brasse van die nuwe band, Coelecanth het so bietjie kom whiskey suip een oggend by Watkykjy HQ en het toe vinnig ‘n impromptu tune gegooi sonder instrumente (‘n tambourine is nie ‘n fokken instrument nie). Ons is net goddank bly die honde het nie geblaf …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Orgie (en Coelecanth)