Check hom

Stuur vir ons jou Koppi bokkies

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons laat Woensdag se warm bokkies oorstaan na volgende week en gee vir julle so bietjie huiswerk. Stuur vir ons bietjie kiekies van die mooi mense wat julle by Oppikoppi gesien het hierdie jaar. Dis nie regtig ‘n kompetisie nie, maar kom ons gee maar twee Watkykjy shirts weg aan die twee beste submissions. Gaan kyk sommer hierso watter shirt jy …

griffinStuur vir ons jou Koppi bokkies
Check hom

Mr Vos Vos, ek is fokken pê!

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Hierdie jaar se Koppi was die jaar van die oordeelsfout gewees. Jirre, ek het kak beplan en lees verder, jong dame of heer, as jy hou van bietjie schadenfreude en dalk sommer ook uit my stupid fokken foute wil leer. Ek het vir die eerste keer tussen die stages ge-surface toe Poverty Of Ideals begin jol het en daar oopmond gestaan …

griffinMr Vos Vos, ek is fokken pê!
Check hom

Watkykjy Oppikoppi ticket wenners. Plus score nog twee met Cortina Whiplash!

In Kompetisie deur griffinRek jou bek

Voor ons by die Watkykjy ticket wenners kom vir Oppikoppi 2015: Die mooi en gawe meisies van die all-chick rock groep, Cortina Whiplash het ook twee tickets om weg te gee vir hierdie jaar se Oppikoppi festival. Hulle jol die eerste aand (Vrydag 7 Aug) om 20:00 by die Skellum Stage. Hulle launch ook hulle nuwe album, I Do later in …

griffinWatkykjy Oppikoppi ticket wenners. Plus score nog twee met Cortina Whiplash!