Check hom

Onderbroeke – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2019) teen Augustus se kant 11 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOnderbroeke – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Check hom

Howzit hangin’?

In Snotstories deur Super Deluxe 3000

Onnerbroeke hê? Can’t live with them, can’t live without… of nee wag party ouens dra mos nie onnerbroeke nie. Ek gaan nie eers begin om hulle situasie te annaliseer nie – maar fokweet daars ‘n skroeflos met hulle. So wat het my laat besluit om oor onnerbroeke te skryf? Wel so week na bra Grif se kuier hier in Londen …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Super Deluxe 3000Howzit hangin’?