Check hom

Vat Vyf! Week 32 van 2017 – Mmusi se mosie en Vrouemaand word Houemaand

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) KFC kondig aan hulle gaan hul spyskaart bietjie verander. Fans van oliedeurdrenkte hoender kan nou kies uit ‘n hele verskeidenheid nuwe kossies. Daar’s die Not-so-fuckin-Streetwise 5, perfek vir 5 honger ouens wat mekaar glad nie ken nie, maar wat vinnig kan optjom om witvleis ‘n slegte naam te gee. Daar’s ook ‘n nuwe Veggie burger, perfek vir enige swart …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 32 van 2017 – Mmusi se mosie en Vrouemaand word Houemaand
Check hom

Vat Vyf! Week 10 van 2017 – Duiwe, skilpaaie en ‘n moerse heist

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Die debat oor wie in Suid-Afrika die grootste voël het mag dalk nog lank woed, maar die duurste voël is ‘n onbetwiste saak. Twee birdbrain Suid-Afrikaners het hierdie week R5 miljoen betaal vir ‘n wedrenduif met die naam Golden Prince omdat hulle die Kerkplein-bekakker se DNA wil gebruik om honderde ander sulke turbojet duiwe te teel. Daarmee wil hulle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 10 van 2017 – Duiwe, skilpaaie en ‘n moerse heist
Check hom

Vat Vyf! Week 7 van 2017 – ESKOM, Steve, ons kak bankdienste en Beyonce

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

Dit is Vrydag, en hier is jou nuutste, kraakvars alternative facts, soos verskaf deur legit plaaslike en internasionale nuusagentskappe. *vryf so oor gulp* 1. Drie plaaslike banke, Standard Bank, Absa en Investec, asook 14 oorsese banke is almal na die hoof se kantoor toe geroep. Want sulke skiems! Die werfetters het blykbaar sedert 2007 saamgespan met verhandelings van die dollarrandwisselkoers. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 7 van 2017 – ESKOM, Steve, ons kak bankdienste en Beyonce
Check hom

Vat Vyf! Week 5 van 2017 – Gerrie Nel, fencing fokops en krimpies met zol

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1. Die Suid-Afrikaanse skermer Juliana Barrett kruis swaarde met Saskok en die Suid-Afrikaanse Skermvereniging (gaan soek dit op, pappie) en dagvaar hulle vir R5,6 miljoen omdat sy nie die Olimpiese span na Rio in 2016 gehaal het nie… en dit nadat sy wel gekwalifiseer het. Haar 7 bewonderaars (noem mens hulle fence?) voel almal sy is, uhm, in die steek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 5 van 2017 – Gerrie Nel, fencing fokops en krimpies met zol