Check hom

Ada – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kortfilm, Ada, het ‘n kakhuis vol awards opgeraap en dis geen wonder nie, want hierdie animation is nogal besonders. Dis deur Dane Winn direct en die hele animation (wat soos charcoal drawings lyk) is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAda – kragtige kortes