Check hom

Nickelback is een van die beste rock bands op aarde!

In Snotstories deur griffin

Raait, noudat ons jou die pers hoppende fok in het, moet ons seker laat weet dat die titel van hierdie artikel eintlik “5 Redes om Nickelback te haat” moet wees, maar ons is nie fokken Buzzfeed nie. Of daai ander Afrikaanse website wat ‘n stille dood gesterf het nie. Ons maak soms lysies, maar nie elke dag nie… Waddefok is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNickelback is een van die beste rock bands op aarde!